Monday, 24 December 2012
Sunday, 23 December 2012
Some more upington fun
Juané is natuurlik mooi en so gemaklik voor die lens.
Charnette is 'n wonderlike model wat presies weet wat om voor die lens te doen. Altyd heerlik om saam met haar te werk.
Tuesday, 13 November 2012
Monica
Dit was nou 'n baie lekker shoot. Monica is so gemaklik voor die lens en baie natuurlik. Sy weet wat sy doen.
Subscribe to:
Posts (Atom)